Baie Welkom

Ten einde ons privaatheid te beskerm het ek 'n gebruikers-naam en wag-woord geskep wat jy kan kry deur 'n email aan my te stuur deur hier te klik.

Ek beplan om gereeld die foto-albums op te dateer met fotos en beskrywings van ons vakansies, uitstappies en projekte wat ons hier in OZ aanpak.

Dit behoort almal in RSA dan darem 'n kykie in ons lewens te gee en 'n idee te gee van waarmee ons ons aan die ooste van die Indiese Oseaan besig hou.

Klik op die kaart met fotos om in ons doen en late te deel.


Ander interresante "Links"